id
stringlengths 23
23
| text
stringlengths 17
178
| anger
int64 0
1
| disgust
int64 0
1
| fear
int64 0
1
| joy
int64 0
1
| sadness
int64 0
1
| surprise
int64 | emotions
listlengths 0
4
|
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
afr_train_track_a_01201
|
die leerkragte wat uit holland gekom het was veels te min.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01202
|
alternatiewe tot afleggings sal ondersoek word, insluitend langer vakansies, langer opleidingstye, korttyd en posdeling.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01203
|
dit was vir verdere studie in taaldiens, taal- of geletterdheidsonderrig of taalontwikkeling.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01204
|
volgende keer, dit is in februarie volgende jaar, kom ons weskus toe !
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01205
|
die oogmerk met die plan is om plaaswerkers wat hulp of rehablitasie teen alkoholverslawing nodig het, te help.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01206
|
ons moet vooruit beplan vir 'n ekonomies lewenskragtige volk.
| 0 | 0 | 1 | 1 | 0 | null |
[
"fear",
"joy"
] |
afr_train_track_a_01207
|
dit is dus duidelik dat die skepping van inkomste- en werkgeleenthede in suid-afrika 'n hoë prioriteit in ontwikkelingstrategieë geniet.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01208
|
miskien is dit `n aspek van landbouskoue wat meer aandag kan kry.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01209
|
dis veral die interessante werk van otto hornung, the illustrated encyclopedia of stamp collec-ting, wat my gedagtes geprikkel het.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01210
|
maar hierdie storie met al sy vreugde en verdriet, pret en kaskenades het ek in my boek chrissie en joey breedvoerig beskryf.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01211
|
departemente se werk sal gemeet word deur uitkomste, wat op grond van ons prestasie-monitering-en-evalueringstelsel ontwikkel word.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01212
|
ons benodig staatsamptenare wat toegewyd en bekwaam is en wat na landsburgers se behoeftes omsien.
| 1 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"anger",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01213
|
tolla was werklik 'n bobaas storieverteller en grapmaker, 'n kultuurbate en volksbesit, 'n alombeminde boorling van die wes-kaap.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01214
|
daar is ook nog steeds swakhede in die implementering van die programme vir basiese volwasse onderrig (abet).
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_01215
|
die voorkoms van honger kinders het in vier jaar byna halveer.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01216
|
dr van rooyen, die hoof van ons departement staan aan die hoof van die werkgroep wat die proses moet dryf.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01217
|
dat ons moet aanvaar dat die volk nie beperk is tot een politieke party nie.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_01218
|
rassisme moet finaal vir eens en vir altyd begrawe word.
| 1 | 1 | 0 | 0 | 0 | null |
[
"anger",
"disgust"
] |
afr_train_track_a_01219
|
sy werk hard en verwag vinnige resultate van haar amptenare.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01220
|
tweehonderd ses-en-sestig kinders van al die provinsies het deelgeneem aan die pre-staatsrede-debat oor die rol van die jeug in die stryd teen armoede.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01221
|
onder andere het die wes-kaapse kultuurkommissie finansiële bystand verleen vir die nau-seremonie wat verlede jaar hier in oudtshoorn gehou is.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_01222
|
twee lekker hoogtepunte vir naln was die museum se televisietyd vroeër vanjaar.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
Subsets and Splits
Combine Dev & Test Data
The query combines two tables into a single dataset with a source indicator, allowing for simple comparison but not revealing deeper insights.