id
int64 0
517k
| text
stringlengths 99
46.9k
|
---|---|
500 | Is daar ‘n bekommernis wat aan jou knaag en maak dat jy jou naels kou? Lees hier wat die Bybel beveel. |
501 | Is Melanchthon dalk vir jou onbekend? Jy kan hier lees oor die groot rol wat hy in die Reformasie gespeel het. |
502 | God het reeds die goeie werke voorberei wat Hy wil hê jy hierdie jaar vir Hom moet doen. Is jy ontvanklik daarvoor? |
503 | Wonder jy ooit wie jy nou eintlik is? Die ontdekking van jouself begin in Christus. Om te weet waar jou oorsprong is, is om te weet wie jy is. Jy is ‘n skepsel, en jy is deur die Skepper gemaak. |
504 | Ek is maar net wie ek is. Ek verander nie, hoef nooit my storoes te onthou. Want dit sal altyd dieselfde bly . Eerlikheid is aan die orde van die dag |
505 | Ek is 'n besonderse vriendelike persoon. Ek is baie, easy going, ek is tevrede met 'n klein bietjie. As ek bid, vra, ek nie. Ek se dankie. Eks 'n "ou... |
506 | Die Valke in die Wes-Kaap het dwelms ter waarde van amper R9 miljoen ten tyde van ’n klopjag in Somerset-Wes gekry. |
507 | Iemand wat lief is vir die lewe, rustig, wat my sal aanvaar soos ek is, wat my sal ondersteun, saam met my sal lag, elke avontuur saam my sal meemaak. |
508 | 'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
509 | Afr1953 As jy dan goed luister na die stem van die HERE jou God om sorgvuldig te hou al sy gebooie wat ek jou vandag beveel, dan sal die HERE jou God jou die hoogste stel bo al die nasies van die aarde. |
510 | Bertus stem hiermee saam. Hy sê in die Karoo maak boere ook baie meer gebruik van tenks. Hulle koop 5 000-liter tenks en plaas twee of drie daarvan in die ou sementdamme. Sy wenk is dat die windpomp of sonpomp die water in die eerste tenk moet gooi, en die ander tenks word so verbind dat hulle saam styg. Sou die tenks oorloop, word die laaste tenk aan ’n pyp gekoppel wat weer terugloop in die boorgat om enige vermorsing te voorkom. |
511 | Hy vertel dat die boere in sy omgewing ’n eenvoudige meganisme ontwikkel het wat die windpomp se rem beheer. “Hulle koppel ’n 20-liter kan aan die windpomp se rem wat met water uit die dam gevul word wanneer die dam vol is. Sodra die kan vol is, trek dit die rem af. Sodra die dam se vlak begin sak, loop die houer weer leeg, die rem gaan opwaarts en die windpomp gooi weer op volsterkte.” Sonpompe kan ook met ’n tydmeganisme beheer word. |
512 | Vir Pierre is waterbesparing ’n aksie wat op die hele plaas toegepas moet word. “Bad-, stort- en wasmasjienwater kan alles gebruik word om droogtebestande plante om die huis nat te gooi. Spoeltoilette moet gestel word sodat nie onnodig baie water gebruik word nie. |
513 | Die onlangse droogte in Suid-Afrika het ‘n groot uitwerking op baie rolspelers gehad, maar die mense wat die meeste... |
514 | Dankbaarheid heers oor die goeie reënval in baie gebiede en daar is baie vrae oor realistiese vooruitsigte vir die... |
515 | MegaBoere, ’n landbousakeprogram met ’n persoonlike aanslag, keer vanaf 11 Oktober terug na die kassie met ’n splinternuwe aanbieder,... |
516 | Eens op 'n tyd sou jy nog gereeld die stoomtrein sien stilhou op Hendriksdalstasie naby Sabie. Vandag is al bewyse hiervan toegegroeide treinspore en 'n kaartjiekantoor wat in 'n gastehuis omskep is. |
517 | Ek het my motor ingeneem vir 'n diens asook die verkoeler en verwarmer wat problem gee by Lichtenbur............... |
518 | Die skemer-kabelkarrit na Tafelberg se kruin was halfprys en ons het lank in die ry gestaan om ook `n beurt te kry. Met die afklim bo-op die berg het `n mis ons begroet wat al wat `n uitsig soos mis onder die son laat verdwyn het. Terwyl `n Hollander langs my nog neul dat die foto’s in die toer-operateur se tydskrif dan gejok het, het die son skielik sy verskyning gemaak oor Tafelbaai.. |
519 | Ek het 'n klompie ou ooie wat te koop is. Daar is sowat 50 plus ooie waarvan bykans almal dragtig is en sommige het alreeds gelam. Kontak die eienaar by... |
520 | Ek het sowat 50 ou ooie om te verkoop, almal dragtig en party het alreeds gelam. Kontak die eienaar vir 'n prys by 0763321177 as u belangstel. |
521 | Antwoord: Die vraag of daar 'n onweerlegbare argument is vir God se bestaan word regdeur die geskiedenis gedebatteer, tesame met hoogs intelligente mense aan beide kante van die gesprek. In die huidige tye, het argumente teen die moontlikheid van God se bestaan 'n strydlustige gees aangeneem, wat enigeen wat waag om in God te glo, beskuldig van dwaling en irrasionalisme. Karl Marx het beweer dat enigeen wat in God glo 'n verstandelike afwyking het, wat onaanvaarbare denke veroorsaak. Die psigiater Sigmund Freud het geskryf dat iemand wat in 'n Skepper God geglo het, bedrieglik was en het daardie geloof gehad as gevolg van 'n "wensvervullingsfaktor", wat 'n onverdedigbare standpunt, soos Freud dit beskou het, opgelewer het. Die filosoof Frederick Nietzsche het onomwonde gesê dat geloof gelykmaak dit wat nie as waarheid geglo wil word nie. Die stemme van hierdie drie historiese figure (saam met andere) is eenvoudig tans nageboots deur 'n nuwe generasie van ateïste wat beweer dat geloof in God intellektueel ongegrond is. |
522 | Is dit werklik so? Is geloof in God 'n rasionele onaanvaarbare standpunt om te huldig? Is daar 'n logiese en redelike argument vir God se bestaan? Sonder om na die Bybel te verwys, kan 'n saak vir die bestaan van God uitgemaak word, wat die standpunte van beide die ou en die nuwe ateïste weerlê en genoegsame grond verskaf om in 'n Skepper te glo? Die antwoord is ja, dit kan. Meer nog, deur die geldigheid van 'n argument vir God se bestaan uit te maak, word die saak vir ateïsme as intellektueel swak afgemaak. |
523 | Om 'n argument vir God se bestaan uit te maak, moet ons begin deur die regte vrae te vra. Ons begin met die mees basiese metafisiese vraag: "Hoekom het ons iets, eerder as heeltemal niks nie?" Dit is die basiese vraag oor bestaan – hoekom is ons hier; hoekom is die aarde hier; hoekom is die heelal hier, eerder as niks? Een teoloog het op hierdie punt gereageer deur te sê, "'n Mens vra nie die vraag oor God nie, sy totale bestaan laat ontspring die vraag oor God." |
524 | Dus, wat is die mees aanvaarbare oplossing? Kom ons begin met realiteit wat eenvoudig 'n illusie is, die denkwyse van 'n klomp Oosterse gelowe. Hierdie opsie is eeue gelede verwerp deur die filosoof Rene Descartes, wat vir die volgende stelling beroemd is, "Ek dink en daarom bestaan ek." Descartes, 'n wiskundige, het geargumenteer dat as hy dink, dan moet hy "wees". Met ander woorde, "Ek dink en daarom is ek nie 'n illusie nie." Illusies vereis iets van om die illusie te beleef en meer nog, jy kan nie bestaan sonder om jou bestaan te bewys nie; dit is 'n selfvernietigende argument. Dus, die moontlikheid dat realiteit 'n illusie is, is verwerp. |
525 | Die volgende opsie van realiteit is dié van eie-skeppendheid. As ons filosofie bestudeer, leer ons van "analitiese valse" stellings vir die eenvoudige rede dat iets nie vooraf "ditself" kan wees nie. Indien jy jouself geskep het, dan moes jy vooraf bestaan het, om jouself te kon skep, maar dit kan eenvoudig nie plaasvind nie. In evolusie word daar soms na verwys as "spontane ontwikkeling" – iets kom vanaf niks – 'n standpunt wat min, indien enige redelike mense aan vashou, eenvoudig omdat jy nie iets van niks af kan kry nie. Selfs die ateïs David Hume het gesê, "Ek sal nooit so 'n absurde standpunt handhaaf dat enigiets kan ontstaan sonder 'n oorsaak nie." Aangesien iets nie van niks kan ontstaan nie, is die alternatief van realiteit wat self ontstaan, verwerp. |
526 | Nou bly daar slegs twee keuses oor – 'n ewige realiteit of 'n realiteit wat ontstaan deur iets wat ewig is: 'n ewige heelal of 'n ewige Skepper. Die 18de-eeuse teoloog, Jonathan Edwards het hierdie kruispaaie as volg opgesom: |
527 | Alle sleutel- wetenskaplike en filosofiese -getuienis wys weg van 'n ewige heelal en wys na 'n ewige Skepper. Vanaf 'n wetenskaplike standpunt, eerlike wetenskaplikes erken dat die heelal 'n begin gehad het en wat ookal 'n begin het, is nie ewig nie. Met ander woorde, wat ookal 'n begin het, het 'n oorsaak en indien die heelal 'n begin gehad het, het dit 'n oorsaak gehad. Die feit dat die heelal 'n begin gehad het, is onderstreep deur getuienis soos die tweede wet van termodinamika, die uitstralings- ego van die "big bang" wat in die vroeë 1900's ontdek is, die feit dat die heelal ontwikkel en uitbrei en na 'n enkelvoudige begin teruggeneem kan word, en Einstein se relatiwiteitsteorie. Alle is bewyse dat die heelal nie ewig is nie. |
528 | Verder, die wette van die oorsaaklikheidsleer weerspreek die heelal se bestaan as die hoofoorsaak van alles wat ons weet as gevolg van hierdie eenvoudige feit: 'n effek moet die oorsaak gestand doen. Na aanleiding van hierdie waarheid, kan geen ateïs verklaar hoe 'n onpersoonlike, doellose, betekenislose en amorele heelal per ongeluk wesens (ons) geskep het, wat gevul is met persoonlikheid en behep is met doelwitte, betekenis en moraliteit. So 'n ding, gesien vanuit die oorsaaklikheidsleer se standpunt, weerspreek total die idee van 'n geboorte van alles wat bestaan uit 'n natuurlike heelal. Dus op die ou einde is die idee van 'n ewige heelal verwerp. |
529 | Die filosoof, J.S. Mill (nie 'n Christen nie) het opgesom waartoe ons nou gekom het: "Die bewyse is daar dat net Verstand kan verstand skep." Die enigste rasionele en redelike gevolgtrekking is dat 'n ewige Skepper verantwoordelik is vir realiteit, soos ons dit ken. Of om dit logies te stel: |
530 | Die laaste onderwerp om aan te spreek rakende God se bestaan, is hoe verantwoordbaar die ateïs se siening werklik is. Aangesien die ateïs beweer dat die gelowige se standpunt onjuis is, is dit slegs geregverdig om die vraag om te draai en dit na hom terug te gooi. Die eerste ding om te verstaan is dat die bewering wat die ateïs maak –"geen god", dit is wat "ateïs" beteken – 'n verwerplike siening is om te hê, vanuit 'n filosofiese standpunt. Mortimer Adler, 'n wetlike geleerde en filosoof sê, "'n Bevestigende eksistensiële stelling kan bewys word, maar 'n negatiewe eksistensiële stelling – een wat die bestaan van iets ontken – kan nie bewys word nie." Byvoorbeeld, iemand kan beweer dat 'n rooi arend bestaan en iemand anders mag beweer dat rooi arende nie bestaan nie. Die eersgenoemde het net nodig om 'n enkele rooi arend te vind om sy bewering te bewys, terwyl laasgenoemde die totale heelal moet fynkam en letterlik op elke plek gelyktydig wees, om te verseker dat hy nie 'n rooi arend iewers op 'n bepaalde plek en tyd gemis het nie. Dit is onmoontlik om te doen. Dit is waarom intellektuele, eerlike ateïste sal erken dat hulle nie kan bewys dat God nie bestaan nie. |
531 | Vervolgens is dit belangrik om die gesprek rondom die ernstigheid van die ware stellings wat gemaak is, te verstaan en die hoeveelheid getuienis wat vereis word om sekere gevolgtrekkings te waarborg. Byvoorbeeld, iemand sit twee houers limonade voor jou neer en sê dat een dalk suurder kan wees as die ander: Die nadele om die suurder drank te vind,sou nie ernstig wees nie en jy sou nie 'n groot hoeveelheid bewyse benodig om jou keuse te maak nie. Sou die gas versoeter by die een glas voeg en rotgif by die ander, dan sou jy baie meer bewyse benodig, voordat jy jou keuse sou maak. |
532 | Dus, het geloof in God intellektuele waarborg? Is daar 'n rasionele, logiese en redelike argument vir die bestaan van God? Absoluut. Ateïste soos Freud beweer dat diegene wat in God glo, het 'n wensvervullende gegeerte, maar dalk is dit eerder Freud en sy volgelinge wat eintlik werklik aan hierdie begeerte ly: die hoop en wens dat daar geen God is nie, geen toerekenbaarheid en dus geen straf nie. Die God van die Bybel weerspreek Freud egter. Hy bevestig Sy bestaan en die feit dat daar wel veroordeling aan die kom is, vir diegene wat wel binne-in hulsef die waarheid weet dat Hy bestaan, maar dit opponeer (Rom 1:20). Vir diegene wat positief reageer op die getuienis dat 'n Skepper wel bestaan, dat Hy die weg van verlossing bied, wat deur Sy Seun, Jesus Christus, daargestel is: "Maar aan almal wat Hom aangeneem het, dié wat in Hom glo, het Hy die reg gegee om kinders van God te word. Hulle is dit nie van nature nie, nie deur die drang van 'n mens of die besluit van 'n man nie, maar God is hulle Vader" (Joh 1:12-13). |
533 | Die boek fokus op maklike en ongewone rame wat in en om die huis gebruik kan word, vir enigiets van miniatuurparfuumbottels tot ’n groot swartbord vir ’n kinderkamer. Dit bevat aanwysings vir baie basiese raamkonstruksie, asook hope inligting oor afwerkingstegnieke vir kaal rame en maniere om ou rame nuwe lewe te gee. |
534 | 1 Kor 1:18 " Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir die wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God." |
535 | die stories agter die stories van haar nuwe boek Seerowers, kameelkoppe en chillies vir tee, en hoe die boek ontstaan het. |
536 | Sukkel jy om jou lyf te aanvaar (of jy nou maer is of minder maer)? Lees dan llse se artikel oor ma’s en dogters en hul lywe in die Rooi Rose wat op die rakke is. Ilse deel die ware verhale van ‘n paar vroue, en was verstom. |
537 | Program Direkteur, vanaand behoort aan die briljante vroue wat dit gewaag het in 'n gebied wat vir baie jare, die eksklusiewe terrein van mans was. Hulle het vry gebreek van die kettings van klein skaalse, oorlewings- produksie en hul regmatige plek in die hoofstroom van landbou geneem. |
538 | Belangriker nog; is die feit dat hulle 'n groot bydrae maak tot die pogings van hierdie ANC-Regering maak om by te dra tot voedselsekerheid in ons provinsie en in ons land in die algemeen. Hierdie vroumense dra definitief by tot die bou van 'n gesonde, sterk en welvarende nasie. Ons wil ons hoede afhaal vir hierdie uitmuntende vroue van ons provinsie en ons dra hierdie aand op aan hul uitstaande prestasies. |
539 | Dit is nie die feite nie. Ek het die vergadering bygewoon en dit was beslis nie die algemene reaksie nie. |
540 | Mense soos ek het net gaan luister. Omdat ons geswyg het, beteken nie ons wil nie hê die beheerraad moet bedank nie. |
541 | 'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
542 | Jy is wat jy dink – nie wat jy dink jy is nie. Dit help soms om hardop te lag vir wat jy dink of dink jy is. |
543 | Hoe kyk jy vir jou eie posts in die reader? Het jy jou eie blog ge-follow of het jy ‘n tweede blog wat jy gebruik? |
544 | Botha is egter nie uit die prentjie nie. Met Stroomop, druk Botha volgens my sy stempel behoorlik af as regisseur, met Stroomop as sy eerste film in die regisseurstoel. Ons almal het lief geraak vir Wimpie Koekemoer, die rol wat Botha ‘n huishouidelike naam gemaak het in die Bakgat filmreeks. Met die verloop van jare, het ons vir Botha in verskillende rolle gesien groei, en al hierdie ervaring dra nou vrugte, deur ‘n nuwe filmmaker vir Afrikaans bekend te stel. Ek dink persoonlik, dat as Suid Afrika ooit eendag ‘n Hospitaal drama sou vervaardig, Botha die regte man sal wees vir sò ‘n aksiebelaaide produk, na sy vermoeëns bewys is in die spanningvolle hospitaaltonele in Stroomop. |
545 | Normaalweg word boekegeld eenmalig betaal. Afbetaling is onderhewig aan 'n 50% deposito van die boekgeldbedrag, rente, ‘n skriftelike aansoek om krediet en 'n onderneming vir die betaling van maandelikse paaiemente. ‘n Bankbewys van die aftrekorder vir betaling van paaiemente, word aan Moria gefaks. Die boeke word gelewer soos paaiemente betaal word. |
546 | ** Herregistrasie is wanneer kinders die Moriaboeke van sy ouer broer of suster gebruik, of 'n vorige jaar herhaal. |
547 | Die groot uitdaging is om so gou moontlik met die akademie te begin. Mens wil nie graag van die begin af met 'n agterstand werk nie. Hoe gouer mens begin, hoe beter is die kans vir goeie uitslae vir 2018. Sterkte! |
548 | Gespot in PE. Vrae moet gevra word oor hierdie kwessie. Soos bv: “Hoe lank het jy gery van Brakpan af hierheen?” |
549 | Hierdie artikel handel oor die Latynse letter, A. Vir ander betekenisse wat deur die letter voorgestel word, sien A (dubbelsinnig). |
550 | Audi se Duitse leuse is Vorsprung durch Technik – dit word normaalweg nie vertaal nie. Dit beteken "projeksie deur tegnologie". Audi het die embleem van vier ringe oorgeneem van sy voorganger, Auto Union, destyds 'n konglomeraat van Audi, DKW, Horch en Wanderer. |
551 | Die publiek kan soos oudergewoonte kies wie in elke kategorie met ’n gesogte Tempo-beeldjie wegstap. |
552 | Deur te stem staan jy ’n kans om groot pryse los te slaan, wat onder meer ’n spoggerige vakansie of twee insluit. |
553 | Jy is wat jy dink - nie wat jy dink jy is nie. Dit help soms om hardop te lag vir wat jy dink of dink jy is. |
554 | Vir dekades al word na hulle as die Donkies van Wellington verwys. Vir die sendingstudente was en is dit ’n erenaam. Die ontstaan van die naam Donkie vir ’n sendingstudent aan die destydse Wellingtonse Sendinginstituut kom uit die beginjare van die “Boeren Zending School”. Toe die Wellingtonse sendingstudente daarna aan ’n naam begin dink, het dr. Andrew Murray met die naam “Donkie” vorendag gekom na aanleiding van Jesus se intog in Jerusalem op die rug van ’n donkie. So sou die donkie die sendeling as draer van Jesus se naam en die evangelie voorstel. Naamdraers van Jesus vertel die verhaal van die 567 Donkies wat in die loop van 85 jaar by die Sendinginstituut gestudeer het. Hulle het die naam van Christus en die evangelie oor grense heen met ongeëwenaarde ywer gedra. In die kerkgeskiedenis sal hulle altyd bekendstaan as die toegewyde naamdraers van Jesus. |
555 | Hierdie is ‘n lekkerlees boek vol wetenswaardighede oor verskillende Christelike kerke in Suid-Afrika. Dit dwing ons om na te dink waaroor dit in ‘n kerk behoort te gaan. Hierdie boek is bedoel vir elkeen – veral ook vir lidmate – wat wonder oor die kerk. |
556 | Die insluiting van ’n Nieu-Seelands gebore senter wat ook kwalifiseer om vir Samoa te speel, en die weglating van die ervare vleuel Simon Zebo, is die vernaamste kenmerke van die Ierse rugbygroep wat vir die jaareindtoetse gekies is. |
557 | Loots sê die boek, Ek. Frankryk. 246 Dae., is saamgestel uit ʼn reeks dagboekstukkies wat sy oor haar agt maande lange oorbruggingsjaar geskryf het. “Ek het elke dag dagboek gehou, sketse gemaak, foto’s geneem,” verduidelik sy. “Die dagboekstukkies was oorspronklik net vir myself, maar ons het mettertyd besluit om dit as boek uit te gee oor die waardevolle inligting wat dit bevat.” |
558 | Na wat verneem word, is sy ongedeerd. Volgens die GPF het die verdagtes haar skoene en waardevolle besittings gesteel en haar naby die polisiestasie afgelaai. |
559 | Volgens Mashable het dié afspraakwebwerf die ‘eksklusiewe’ afdeling, genaamd Select, geskep sodat die mooiste van die mooies, die rykstes onder die rykes en die beroemstes met mekaar kan gesels. |
560 | Tinder het nie spesifieke besonderhede bekend gemaak oor hoe die gebruikers vir dié Select-afdeling gekies word nie, maar dit lyk asof die maatskappy die gebruikers met die hand uitsoek. |
561 | Die webwerf het in die verlede ook soortgelyke verstellings gemaak sodat bekendes, wat dié app gebruik, vir die ware Jakob gesien kan word. Talle bekendes het vroeër gesê dit is moeilik om iemand op die webwerf te ontmoet omdat ander gebruikers dikwels glo dis vals profiele. |
562 | Die relevansie van die huwelik is vandag vanwee die tyd wat ons in leef onder groot bedreiging A5 152bl |
563 | Amber is onseker van haar voorkoms. Is sy mooi? Sy maak 'n anonieme YouTube-video waarin sy mense vra om haar voorkoms te beoordeel, maar dit beland per ongeluk op haar Facebookblad. Tim is gewild, maar sy meisie het hom sopas afgesê vir een van die rugby-ouens. 'n Toevallige ontmoeting in die skadu's van die landgoed waar hulle albei woon, lei tot 'n ongewone vriendskap, maar sal Amber die moed hê om haar spoke te konfronteer? En sal Tim die skadu-meisie se ware skoonheid kan raaksien? |
564 | Boere is gatvol om as weerligafleier te dien vir die mislukte staat wat deur die ANC-regering self geskep is » |
565 | Adrio König ondersoek in Hoop – ons lewensanker die lyn van hoop deur die Bybel: die hoop wat deur die Ou Testament loop dat God sy volk sal onderhou, dwarsdeur die Nuwe Testament tot vandag. |
566 | Deur die dag was ek baie geirriteerd, asof iets my pla. Ek het dit maar geïgnoreer. Teen die middel van die dag het ek en ‘n vriendin gesels oor die Christen-geloof, ek het natuurlik vir haar vertel dat dit net ‘n storie was, maar sy het my verseker dat dit nie was nie. Ek het toe kwaad begin word en op haar geskree dat dit net ‘n storie was! Toe was ek eers geïrriteerd. Ek het besluit ek het nou genoeg gehad van die hele storie en ek wou self gan uitvind hoekom ek n ateïs was. Ek het vir Lulu gan soek, uiteindelik vind ek haar by die parkeerarea van die skool. Sy was amper oppad om te ry. Ek het haar gevra of sy nie dalk vining vyf minute gehad het nie. Sy het toe nog bietjie tyd gehad om te gesels. |
567 | Ons twee sit toe op die skool se paviljoen en begin gesels. Ek het haar gevra hoekom ek is soos wat ek is. Wat maak my nie glo nie? Hoekom kan mense aan iets glo wat nie bestaan nie? Ek het haar so baie vrae gevra, sy het gesê dat sy nie vir my al die antwoorde gehad het nie, maar sy kan my wel n paar goedjies vertel. Sy het my begin vertel dat die duiwel my vasgehad het. Ek sê toe vir haar dat ek nie eers in die duiwel geglo het nie, hoe dan? Sy vertel dat dit nie saak maak dat ek in die duiwel glo of nie. Die duiwel wil net hê dat mense nie aan God moet glo nie, hy dryf mense weg van God af. Die duiwel gee nie om of ek in hom glo of nie. Hy wou net gehad het ek moes nie glo in God nie. Dis waarom ek so baie vrae gehad het, waarom so baie dinge nie vir my sin gemaak het nie, waarom ek so hardkoppig was so lank in my lewe! Die duiwel het my gedagtes beheer sonder dat ek daarvan weet. Toe ek dit besef het was ek amper in n koma van skok. Ek kon nie glo ek was so dom gewees nie. |
568 | Lulu sê toe vir my dat dit my keuse was as ek die Here weer terug in my lewe wou he. Ek was so onseker. So bang, maar net daar besef ek toe ek moes die Almagtige weer terug aanvaar en my hart vir Hom gee. Ek kon nie meer my ou lewe hanteer nie. So baie negatiwiteit, onsekerheid en hel. Ek wou vry wees. Skoon van die duiwel se euwel. Ek vra toe vir Lulu dat sy my kon help. My weer op die regte pad moet kry. Sy begin toe vir my bid. Ek het vir die Here diep onverskoning gevra. Net daar en dan, het ek skoon gevoel. Weer soos n mens gevoel. Nie meer haat en negatiwiteit nie. Ek was weer Christen! |
569 | Die volgende oggend het ons netbal wedstryd gespeel en ek het my vriendin gesien maar haar nie gegroet nie omdat sy my nooit terug groet nie. Sy het my egter gestop en ek voel net hoe die Here langs my staan en Hy sê vir my Hy werk elke dag deur my en ek moet net die regte paaie volg. Ons het vir mekaar ‘n drukkie gegee en ek het besef hoe mooi die Here werk en dat Hy vooruit trek en ons paaie vir ons gelykmaak en verhoudings herstel.” |
570 | Se nou jy het nie die ekstra gewig op nie en het wel langer shocks in. Kan jy dit insit. Rygerief en pad hou vermoe sal baie goed wees. |
571 | Verskil tussen die spacer is dit word net bo op die tower van die strut vasgemaak en soedoende hetdit nie enige uitwerking op die shock se lengte nie. |
572 | Maar die Ome coil is so +/-40mm langer as die std Toyota coil, dit gaan maak as die wiel af artikuleer dat dit op die gewig op die Toyota shock gaan hang en die shock gaan beskadig. |
573 | Baie dankie vir al die info. Ek was nie seker oor die lengte van die coil nie. Alles maak sin wat jy sê. Ek gaan dan hulle nogsteeds koop en hou tot ek shocks kan koop. |
574 | Die pragtige Kara Geertse is Tukkies se joolprinses met die wêreld aan haar voete en die sterre van 'n blink toekoms in haar oë. Sy laat oral die koppe draai, veral dié van die sjarmante Jannes Conradie. |
575 | Die lewe is 'n lied ... totdat Kara onverwags voor 'n kruispad te staan kom wat haar lewe heeltemal van koers af dwing. Wat - of wie - gaan haar veilig deur hierdie doolhof lei en haar help om die waarheid oor haarself en die lewe uit te pluis? |
576 | Kruispad vir Kara is 'n hartroerende, opwindende liefdesverhaal uit die pen van die immergewilde en ervare skrywer Helene de Kock. Dit sal jou weer hoop vir die lewe en vir die liefde gee. |
577 | Volgens me Rita du Plessis, wat die ondersteunersgroepie lei, word depressieleiers deur ‘n geneesheer, wat ook die medikasie voorskryf, na ‘n terapeut of berader verwys om die traumatiese snellerervarings deur te werk en te verwerk. Die medikasie wat voorgeskryf word, herstel die fisiologiese wanbalans wat vir die depressie verantwoordelik kan wees. Hierdie medikasie is nie-gewoontevormend en ook nie sogenaamde “Mind altering drugs”, wat wel gewoontevormend is, nie. |
578 | Die anderdag toe ek sommige van die wonderlike stories vertel het oor die verhoring van gebed - stories wat ek deur die jare versamel het - het 'n bejaarde dame my gevra of sy my ook 'n storie kan vertel. |
579 | Daar sou evangeliedienste gehou word in die Staat Washington, aan die ooskus van Amerika, en gelowiges van die plase en dorpies het reëlings getref om daarheen te gaan. Sommige sou 'n hele paar honderd myl oor die slegste paaie moet ry om by die vergadering te kom. |
580 | By geleentheid van sulke dienste het baie mense etlike weke nodig gehad vir die reis, en as hulle byvoorbeeld teenspoed onderweg kry, deurdat die wa breek, of 'n perd kreupel word, kon hulle nie betyds vir die dienste kom nie. |
581 | Hulle het die pontbaas gesoebat om hulle oor te neem, en hom selfs ekstra betaling aangebied. "Ek sal dit nie vir 'n miljoen dollars doen nie," het hy gesê. |
582 | "Dit sou beter wees om die dienste te mis as om te verdrink," was die enigste antwoord wat hulle gekry het. Maar hulle wou by die dienste wees, want hulle het gevoel dat die Here wou hê dat hulle daar moet wees. |
583 | Hulle het toe na hulle tentwa gegaan, en daar het hulle, op hulle knieë, die hele saak aan God voorgelê. Natuurlik het dit vir hulle dwaas gelyk om die Here te vra om die water te laat sak, maar toe het hulle aan die ervaring van die kinders van Israel by die Rooi See en by die Jordaan gedink; en hulle het geglo dat God hulle kon help om oor die rivier te kom. |
584 | Hulle het weer oor die saak gebid, en toe maar gaan slaap, want hulle het geglo dat die Here vir hulle 'n wonder sou verrig. |
585 | En die Here het. Wat eintlik gebeur het, het hulle nooit uitgevind nie; maar wat hulle wel geweet het, was dat hulle gebed verhoor is. Toe hulle die volgende oggend opstaan, het hulle gesien dat die water 'n hele paar voet gesak het, daar was geen gevaar meer nie, en die verbaasde pontman het hulle veilig oorgeneem sonder verdere besware. |
586 | In dié uitgawe besoek ons onder meer 'n gesin van Knysna, wie se huis net-net die verwoestende brande in die Suid-Kaap vrygespring het. |
587 | Hierdie boek, geskryf deur niemand anders nie as die beroemde (of is dit berugte?) Nare Ou Wolf, is 'n fantastiese gids propvol wen-wenke vir enige iemand wat van plan is om 'n haas te vang. Ja, lek gerus solank jou lippe af vir 'n sappige hasie! Maar maak seker jy hou jou oë oop vir bere, bonsende vere met 'n bietjie te veel veerkrag, en natuurlik jou eie strikke … |
588 | Verwys na die redes vir buitelandse handel hieronder en gee (in elke geval) voorbeelde wat op die Suid-Afrikaanse situasie betrekking het. |
589 | Teken op elke Woensdag (vir ten minste agt weke) aan wat die wisselkoers tussen die Suid-Afrikaanse Rand en die volgende geldeenhede is: (Verdeel die klas in vier groepe vir die doel.) |
590 | Elke groep moet aan die einde van die agt weke hul bevindinge op 'n grafiek aandui en daarna aan die klas verduidelik watter tendens oor die agt weke gegeld het. |
591 | Hiermee bedank ek die admin vir die inligting op hulle FB blad oor tye en nommers van die verskillen............... |
592 | дааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааа |
593 | Ons is besig om te ontdek wat die verskil is tussen die profete (profetiese beelde) en die werklikheid van die Nuwe Testament waar God met ons praat deur die Seun! |
594 | Die perdeby verdedig sy nes deur mens of dier wat torring aan hul neste by te dam met daardie skerp groot angel en die steek brand soos vuur. Die perdebye los nie hul angel in jou soos `n heuningby nie en hulle steek jou soms meer as eenkeer. Hier in die bosveld by Leeupoort geniet die perdebye beslis die wurms wat in die bos is. |
595 | Die perdeby dra wurms aan na die neste en hou dit daar vir kos. Daar is 35 verskillende soorte spesies in ons land. |
596 | In die afwesigheid van ‘n samebindende godsdiens/geloof kan daar egter met moeite na ‘n sinvolle lewe verwys word soos in die ou dae… |
597 | Ek het nou net gekoop 'n kaart te herbou kit rk-117hl vir die hl-173A tillotson carb vir $4.49 wat bevat ... |
598 | Hi Ek het 'n 1984 SST andtrying om locatea handleiding of ten minste 'n stel van die drade op die rug van t ... |
599 | KTM Duke-gebaseerde Super Moto verken! Hierdie beeld van 'n SUPERMOTARD duidelik gebaseer op die KTM Duke platform verskyn op 'n Europese KTM forum. KTM CEO Stefan ... |