id
stringlengths 1
5
| label
stringclasses 18
values | label_text
stringclasses 18
values | text
stringlengths 1
295
| lang
stringclasses 51
values |
---|---|---|---|---|
1034 | play | play | speel die musiek van snotkop | af |
1035 | play | play | speel vir my die nuutste liedjie van tasha | af |
1036 | alarm | alarm | is my werk alarm gestel vir m么re | af |
1037 | alarm | alarm | watter alarms het ek gestel vir donderdag | af |
1039 | news | news | watter nuus het jy vandag | af |
1040 | news | news | wat is in die mail and guardian | af |
1041 | news | news | wat is op die nuus vandag | af |
1044 | takeaway | takeaway | wat is die beste pizza naby my wat aflewer | af |
1045 | play | play | kan jy die instrumentele speel van | af |
1046 | play | play | kan jy asseblief liedjies speel van op-breek | af |
1049 | audio | audio | verander die audio stelling | af |
1050 | audio | audio | sit die bass af van die oudio | af |
1052 | weather | weather | wat is die kanse vir re毛n vandag | af |
1053 | music | music | hierdie liedjie is nie baie goed nie | af |
1054 | music | music | stoor hierdie liedjie na my gunstelinge | af |
1055 | music | music | moet nie weer hierdie liedjie speel nie | af |
1056 | iot | iot | begin die robot stofsuier om een namiddag vandag | af |
1057 | iot | iot | ek wil h锚 die robot stofsuier moet op een n. m. begin vandag | af |
1060 | iot | iot | moet die robot stofsuier in geprop wees | af |
1062 | news | news | ek wil uurlikse kennisgewing van finansi毛le nuus h锚 | af |
1064 | audio | audio | wys die volume instellings | af |
1066 | audio | audio | benodig om volume instellings te sien | af |
1067 | iot | iot | hoe aktiveer jy die robot stofsuier | af |
1068 | iot | iot | is daar enigiets wat ek moet weet voor ek die robot stofsuier aktiveer | af |
1069 | general | general | moet ek bekommerd wees oor die robot stofsuier by die aan skakel | af |
1070 | iot | iot | draai op die ligte in die sitkamer | af |
1073 | iot | iot | draai die ligte laer in die sitkamer | af |
1074 | iot | iot | verdof die oorhoofse ligte | af |
1075 | iot | iot | kan u die ligte afdraai met twintig persent | af |
1077 | play | play | genot | af |
1078 | play | play | hartseer | af |
1079 | weather | weather | wat sal m么re se weer op hierdie plek wees | af |
1080 | weather | weather | gee vir my m么re se weer voorspelling | af |
1081 | weather | weather | wys vir my die weer lys vir m么re | af |
1082 | audio | audio | jou volume is te hoog herhaal dit laer asseblief | af |
1083 | audio | audio | ek kon jou nie hoor nie herhaal dit harder | af |
1086 | audio | audio | stop asseblief 'n bietjie | af |
1087 | audio | audio | stop jouself asseblief | af |
1088 | audio | audio | demp jouself | af |
1089 | iot | iot | draai op die ligte asseblief | af |
1091 | iot | iot | maak asseblief die kamer helderder | af |
1092 | news | news | gaan na e. n. c. a. dot co dot za | af |
1095 | play | play | speel my oggend speellys | af |
1096 | play | play | speel die voor speletjies speellys | af |
1097 | play | play | speel my dansmusiek speellys | af |
1099 | datetime | datetime | wanneer is die volgende maand wat een en dertig dae het | af |
1100 | general | general | hoe gaan dit vandag met jou | af |
1101 | general | general | goeie more ollie | af |
1102 | general | general | goeie more | af |
1103 | general | general | goeie middag | af |
1104 | weather | weather | wat is die huidige weer in pretoria | af |
1105 | weather | weather | kry vir my die weer voorspelling vir pretoria | af |
1106 | weather | weather | ek wil weet hoe is die weer in pretoria | af |
1107 | music | music | ek hou van ska musiek | af |
1109 | music | music | ek bevind sakkie sakkie musiek prettig | af |
1110 | play | play | speel madonna se like a virgin | af |
1111 | play | play | speel footloose liedjie | af |
1112 | play | play | speel one thousand nine hundred and ninety nine deur prince | af |
1113 | music | music | speel alle liedjies van katy perry | af |
1114 | play | play | versamel al my liedjies van madonna | af |
1116 | play | play | speel theuns jordaan speellys | af |
1117 | play | play | speel maroon five speellys | af |
1118 | news | news | vertel asseblief vir my die jongste nuus oor politiek | af |
1119 | news | news | wat gaan aan in politiek | af |
1126 | datetime | datetime | vertel my die datum | af |
1128 | play | play | speel die laaste album op herhaal | af |
1129 | play | play | speel al my gunsteling liedjies | af |
1130 | weather | weather | gaan dit re毛n later vandag | af |
1131 | weather | weather | vertel my die humiditeit vlak vandag in die middestad | af |
1132 | alarm | alarm | sit alarm aan | af |
1133 | alarm | alarm | stel alarm vir half ses die oggend | af |
1134 | alarm | alarm | plaas alarm om vyf uur oggend | af |
1135 | news | news | wat is in die nuus vanoggend | af |
1136 | news | news | wat is die brekende nuus vir die dag | af |
1137 | calendar | calendar | vertel my asseblief van huidige gebeure vir die dag | af |
1138 | takeaway | takeaway | bel die bo-kaap kombuis en bestel bobotie om weg te neem | af |
1139 | takeaway | takeaway | plaas 'n wegneem ete bestelling by steers | af |
1140 | takeaway | takeaway | bestel spaghetti van spaghetti warehouse om huistoe te bring | af |
1141 | datetime | datetime | is dit alweer die nege en twintigste | af |
1142 | datetime | datetime | vertel my watter dag van die week dit is | af |
1143 | play | play | speel my hartseer speellys | af |
1145 | iot | iot | skakel asseblief my stofsuier aan | af |
1146 | iot | iot | aktiveer die robot stofsuier | af |
1147 | iot | iot | skakel die stofsuier nou aan | af |
1149 | datetime | datetime | tyd in new york nou | af |
1150 | datetime | datetime | wat is die huidige tyd in lagos nigeri毛 | af |
1152 | iot | iot | gebruik stofsuier in die portaal | af |
1153 | iot | iot | verwyder stof met stofsuier | af |
1154 | iot | iot | skakel die ligte in die kombuis af | af |
1155 | iot | iot | sit af die ligte in die slaapkamer | af |
1157 | news | news | belangrikste nuus oor internasionale vrouedag | af |
1159 | general | general | vertel snaakse dinge | af |
1161 | music | music | stel asseblief die gelykmaker in die partytjiemodus | af |
1162 | play | play | speel asseblief al die liedjies in ho毛 volume en maak aanpassings aan pop musiek modus | af |
1163 | play | play | speel alle liedjies van karlien van jaarsveld | af |
1164 | play | play | speel i walk the line deur johnny cash | af |
1165 | music | music | het ek enige musiek van lady antebellum | af |
1166 | iot | iot | olly ek sal hou van 'n espresso | af |
1167 | iot | iot | ek wil graag 'n espresso h锚 | af |
1168 | iot | iot | kan ek asseblief 'n kafee americano kry | af |