id
stringlengths 23
23
| text
stringlengths 17
178
| anger
int64 0
1
| disgust
int64 0
1
| fear
int64 0
1
| joy
int64 0
1
| sadness
int64 0
1
| surprise
int64 | emotions
listlengths 0
4
|
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
afr_train_track_a_00301
|
langenhoven is almal se erfenis - dit het die geskiedenis voldoende bewys.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00302
|
hulle was vir my meer soos 'n tweede ma en pa as 'n ouma en oupa.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00303
|
terselfdertyd beoog ons om digitale uitsending aan 50% van die bevolking beskikbaar te stel teen die einde van die jaar.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00304
|
en geen taak is belangriker as om ons land en ons nasie te verenig.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00305
|
as u in die oggend opstaan moet u met 'n lied in die hart gaan werk.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00306
|
as enigiemand beter planne het, sê vir ons want ons is buigsaam.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00307
|
die klem val enersyds op die aanmoediging en ontwikkeling van kuns-, dans-, drama- en musiektalent om potensiaal bloot te lê.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00308
|
dié versameling van oor die 700 knipsels vul ons bestaande tydskrifbank goed aan.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00309
|
deur beukes se toedoen is die eenakter ook as genre in voorgeskrewe werk in die hoërskole van die destydse onderwysdepartemente ingevoer.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00310
|
ook die wes-kaapse taalkomitee het in november verlede jaar 'n werkswinkel vir 'n bewussynsveldtog vir khoisan-tale in die provinsie gehou.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00311
|
ek wil afsluit deur aan wenners te sê: baie geluk.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00312
|
aandeelhouers ontvang gereeld opleiding rondom die projek.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00313
|
ek het dit al by herhaling gesê, maar ek dink dit is goed om dit weer eens vandag te sê.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00314
|
ons wil hê die inwoners van ons provinsie moet mede-regeerders wees.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00315
|
sekere aspekte van die projek het egter ook 'n baie lang aanloop.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00316
|
jongmense koop weer cd's met afrikaanse musiek.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00317
|
om as gasheerland vir die fifa wêreldbeker op te tree, maak van 2010 voorwaar 'n jaar van aksie.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00318
|
maar ek het sedertdien in die politiek en die samelewing geleer dat daar niks soos "nooit" is nie.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00319
|
ons geskiedenis lewe van sy pionierskarakter, van durf en moed, van die groot vryheidsdrang wat terugdateer na vryburgerdae kort na volkstigting.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00320
|
die terminaal is tans onder konstruksie by die ngqura hawe en ons sal meer detail voortaan aankondig.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00321
|
effektiewe staatsbeheerde ondernemings (so) is van kardinale belang vir enige ontwikkelende land.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00322
|
die transaksie is gefinaliseer via 'n leningsrekening vanaf die huidige eienaar.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00323
|
dit is moontlik omdat helen zille my toelaat om op landbou te fokus.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00324
|
ek is bly daar is so taakgroep.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00325
|
aangesien die besproeiingsraad nie die finansiële las van erosie beskermingswerke kon dra nie, moes befondsing elders bekom word.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00326
|
daar word gesê dat die jeug van vandag in hul lewe tot vyf keer van beroep gaan verander.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00327
|
hy het hier gou ekstra take op hom geneem, soos die persklaarmaak van boeke vir die uitgewersafdeling.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00328
|
ek weet dat die oorgrote meerderheid van hulle sal voortgaan om te help bou aan hierdie afrika-vaderland van hulle.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00329
|
en ons is nie klaar met hom nie.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00330
|
nietemin het dit die toerien-dogters hewig ontstel want, het hulle gesê, "ons vader was beslis geen papbroek nie".
| 1 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"anger",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00331
|
die vryheid om onsself uit te druk is een van die wonderlike prestasies van ons nuwe demokrasie.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00332
|
sy het net gehelp om dit te publiseer.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00333
|
werkloosheid is dwarsoor die wêreld 'n problem en daar is op die oog af nie maklike antwoorde nie.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00334
|
die gesin het ondertussen hier en daar woonplek gevind o.a.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00335
|
dit het al die bestanddele van 'n suksesvolle boerdery.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00336
|
laasgenoemde kan dalk 'n probleem wees, maar dit lyk asof sy ook onder hulle begin inklim as daar nie gewerk word nie.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
[
"fear"
] |
afr_train_track_a_00337
|
hy het kennis gemaak met die taalkundige j. du p. scholtz, wat 'n tyd aan die uitgewersafdeling verbonde was.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00338
|
gedurende 2005 is die eerste stokkies geplant en vanjaar is die plaas vergroot na 8 ha.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00339
|
byvoorbeeld, druk om grond beskikbaar te stel vir behuising en verstedeliking, water vir menslike en nywerheidsgebruik, ens.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00340
|
chanette paul, kortverhaal- en hygromanskywer, het van haar eerste pennevrugte gestuur.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00341
|
dit alles bring ons nog geen duim nader aan die oplossing nie.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00342
|
die dam word in 1954 voltooi en oorstroom sy walle in augustus van dieselfde jaar.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00343
|
al hierdie dinge het gelei tot die onderhandelingsproses wat uitgeloop het op ons eerste demokratiese verkiesing in 1994.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00344
|
gister was die herdenking van die vrystelling van die kaapse slawe op 1 desember 1838.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00345
|
na vyf jaar op kosskool kon my suster en ek terug na pretoria.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00346
|
die reis na die verre suid-afrikaanse republiek sou buitendien nie maklik wees nie.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
[
"fear"
] |
afr_train_track_a_00347
|
ons weet ook dat suid-afrika veel minder geraak word as baie ander lande.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00348
|
maar: ondersteuning van ons nuwe boere bly egter van kritieke belang.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00349
|
wingerde en landbougrond van onskatbare waarde word verwoes en toegeslik.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00350
|
dit was baie besonders om die briewe te lees en jouself so te sien grootword deur die oë van iemand wat jou liefhet.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00351
|
jakalskraal gemeenskapplaas is 'n melkery wat vir baie jare deur casidra bestuur is.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00352
|
vandag vier ons die 30ste herdenking van die ontstaan van die afrikaanse taalmuseum- en monument.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00353
|
dit is 'n taal wat besig is om oor te kook.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00354
|
vanuit die polities-korrekte vertrekpunte van die huidige is die eurosentrisme daarvan dalk nog steeds ongemaklik.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null |
[
"fear",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00355
|
eindelik in 1891 het die blye dag aangebreek dat ons na skietfontein, agter magaliesberg kon trek.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00356
|
u sal ook moet waak teen die soeke na kitsoplossings.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
[
"fear"
] |
afr_train_track_a_00357
|
hiemstra-trust gestig, wat reeds sowat r1,5 miljoen ter bevordering van afrikaans bestee het.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00358
|
eerstens het geld-metrieke armoede aansienlik afgeneem sedert die eeuwisseling.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00359
|
die onderwys moet, saam met ander sektore, die sleutel verskaf tot 'n meer voorspoedige en vooruitstrewende suid-afrikaanse samelewing.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00360
|
in werklikheid stap sy dan haar dood tegemoet.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00361
|
die huidige getalle oorwig en die voorspelde groei in die nuwe suid-afrika is 'n verdoemende situasie soos uit die groenskrif oor bevolkingsontwikkeling blyk.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 1 | null |
[
"fear",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00362
|
leviseur se eie tuin, dus het laasgenoemde sommer die boompies ook verskaf!
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00363
|
aan die een kant sal planne voortgaan om werksgeleenthede uit te brei in sektore soos gesondheid, maatskaplike werk, onderwys en wetstoepassingsagentskappe.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00364
|
aansienlike verdere besinninbg en beplanning word gevra, alvorens daar werklik 'n geloofwaardige en aanvaarbare onderwysvoorsieningstelsel gevestig kan word.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00365
|
die taal groei welig soos goudgeel gousblomme na geil re ns in namakwaland.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00366
|
ry maar net deur die graanproduserende areas van die wes-kaap en sien hoe die boere oënskynlik op die gunstige prys-seine reageer.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00367
|
o, maar kyk die verskriklike monsters uit die middeleeuse verbeelding!
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
[
"fear"
] |
afr_train_track_a_00368
|
gelyklopend met hierdie onderneming is 'n spesiale projek om ingrypings te ondersoek wat nodig is ten opsigte van kwesbare kinders ouer as 14.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00369
|
wanneer jy toegerus is met kennis kan jy soveel meer bydra tot die sukses van die boerdery waarby jy betrokke is.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00370
|
die dertien stories wat sy geskryf het vir haar dieretuin-stories, was baie gewild en sommige van hulle is ook in suid-sotho vertaal.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00371
|
u het reeds verneem dat die nasionale regering r400 miljoen bewillig het vir droogtehulp.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00372
|
as minister van landbou is ek trots op u. ons benodig u toewyding en vaardighede in die wes-kaap se landbou sektor.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00373
|
vir analitiese doeleindes word suid-afrikaanse huishoudings in 10 lsm (lsm = life style measure) groepe ingedeel.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00374
|
dit is in die hansard opgeneem en was ook in baie nuusblaaie.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00375
|
so u sien dat daar 'n groot aantal rolspelers is wat 100 persent aan die projek verbind is.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00376
|
miskien moet sy verder werk aan die toonsetting: sommer hierdie week nog begin.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00377
|
intussen sal ons voortgaan om nuwe inisiatiewe te soek wat die maatskaplike loon progressief sal verbeter.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00378
|
ek het 'n paar voorbeelde vir u.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00379
|
ons demokrasie is gesond.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00380
|
ons is ook bemoedig dat navorsing oor die voorkoms van miv stabilisasie ‘n effense afname in die tempo van infeksie toon.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00381
|
dit durf nie 'n verdelende mag in suid-afrika wees nie.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
[
"fear"
] |
afr_train_track_a_00382
|
sommige persone van die groep is reeds intussen by soortgelyk projekte in die omgewing betrek.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00383
|
dit moet nog geproklameer word.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00384
|
die mate waartoe ons daarin slaag sal die sukses van ons nasiebouprogram bepaal.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
[
"fear"
] |
afr_train_track_a_00385
|
die projek versamel en verpak marknavorsingsinligting van woonbuurt (township) verbruikers.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00386
|
ansie se pa was 'n sendeling-dominee, oom kallie van der colff.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00387
|
die werkswinkel leer van die basiese noodhulp aan pasiënte en die belangrikheid van die eerste paar minute wat krities is vir die pasiënt.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00388
|
eintlik is ons vroeër die week ook al bederf met 'n besoek aan die platteland.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00389
|
baie van haar kinderboeke weerspieël die verloop van haar eie lewe.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00390
|
die totale kapitaalkoste van die skema is ongeveer r2 miljoen.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00391
|
daarby is die vordering met konflikoplossing loop baie minder in daardie state as in suid-afrika.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00392
|
ons moet dit voorkom.
| 0 | 0 | 1 | 0 | 0 | null |
[
"fear"
] |
afr_train_track_a_00393
|
boeke, boeke en nogmaals boeke is ook gestuur vanaf tafelberg.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00394
|
elke keer as jy dink jy is bo sal jy agterkom die leer het weer langer geword.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00395
|
die departement is reeds besig met navorsing oor die effektiewe gebruik van besproeiingswater asook verbouiingstegnieke, soos geen-bewerking, waar grondvog bewaar word.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00396
|
dat daar wesenlike en fundamentele verskille is en dit is daardie keuse wat moet deurkom na die kieserspubliek.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
afr_train_track_a_00397
|
haar jongste poësiebundel muur van berge het 'n besonderse ontstaansgeskiedenis, naamlik die lang siekbed en dood van haar moeder.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 1 | null |
[
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00398
|
ons wil na julle uitreik.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 0 | null |
[
"joy"
] |
afr_train_track_a_00399
|
sy stem is stil, maar sy ryke taalerfenis leef voort.
| 0 | 0 | 0 | 1 | 1 | null |
[
"joy",
"sadness"
] |
afr_train_track_a_00400
|
daar is ander maniere wat gevolg kan word en gevolg moet word.
| 0 | 0 | 0 | 0 | 0 | null |
[] |
Subsets and Splits
Combine Dev & Test Data
The query combines two tables into a single dataset with a source indicator, allowing for simple comparison but not revealing deeper insights.