id
int64 0
517k
| text
stringlengths 99
46.9k
|
---|---|
1,100 | Maroela Media het vroeër berig dat ʼn polisiekaptein glo by die toneel opgedaag het terwyl ander polisiebeamptes besig was om die man in hegtenis te neem. Sy het die inhegtenisneming onderbreek en geëis dat die verdagte vrygelaat word. Toe die polisiebeamptes weier, het sy die verdagte losgeruk en vir hom gesê om weg te hardloop. |
1,101 | Jack, die charger wat jy nou op het kom van die bakkie af, kyk hoe spoggerig lyk hy nou met die turbo op. |
1,102 | Regtig mooi gedoen, hy het hom al vir my kom wys. As hy weer verby kom wil ek hom ry en voel hoe hy met die lexus vergelyk, ek dink dit gaan naby wees. |
1,103 | Hoppy wrote: Regtig mooi gedoen, hy het hom al vir my kom wys. As hy weer verby kom wil ek hom ry en voel hoe hy met die lexus vergelyk, ek dink dit gaan naby wees. |
1,104 | Hallo ek is baie opgewonde oor die nuwe webtuiste en wat ons alles kan bereik. Die doel van die webtuiste is om die natuur te wys in al syprag en glorie en om bewusmaking aan te wakker oor kwesies wat ons as mensdom en die natuur raak. |
1,105 | Parallel Universe. As mens nie soek nie sal jy nie vind nie. die lewe is rof maar elke wolk het sy silwer randjie. ek is gemaklik en kan et almal oor die weg kom. hart van... |
1,106 | Die Laerskool La Hoff in Klerksdorp het gedurende sy erkenningsgeselligheid sy uitblinkerleerlinge aangewys. |
1,107 | Dit alles is gedoen met die doel van die verkryging van beheer oor Race, wat is vriende met Time. Na alles,, indien van die tyd sal hulle nooit wegdraai – Dit beteken 'n ras van God. Indringers baie in die versoeking deur die geleentheid om 'n weiveld mak gode in hul eie huishouding. |
1,108 | Deesdae, sosiale netwerk-webwerwe, is waarskynlik die plekke waar mense spandeer die meeste van hul tyd wanneer hulle vry. |
1,109 | Terwyl dit waar is dat dikwels die tyd spandeer op sosiale media blyk nutteloos met al die ongegronde chitchats en skinder wees, by tye mense beland leer 'n baie opwindende en belangrike dinge uit hierdie webtuistes. Byvoorbeeld, daar is sosiale netwerk bladsye wat bied nuwe en innoverende resepte, bladsye wat mense opvoed oor die nuutste modeneigings, en so aan. |
1,110 | Dan, daar is 'n paar lesse kan net leer deur 'n gereelde gebruiker van 'n sosiale netwerk; hieronder is 'n paar liefde lesse mikro-blog site Twitter leer. |
1,111 | Die voormalige ster van TV-reeks Hanna Montana het bygevoeg dat die loslaat is 'n ander manier om die liefde. Dit is 'n groot liefde les vir almal, jonk of oud. |
1,112 | As jy lief is vir iemand, Jy moet weet hoe om hom te laat / haar gaan. Indien 'n persoon nie wil voortgaan om jou lief te hê of sy met julle, jy moet nooit wil om te maak hom / haar te doen wat kragtig; Dit is omdat as jy lief is daardie persoon, jy sal sekerlik wil om hom te sien / haar gelukkig. |
1,113 | Onlangs was daar 'n hash tag trending op Twitter dat mense gehelp kennis versamel oor dinge wat nie gesê word op 'n datum. Die hash tag gaan soos hierdie: #FiveWordsToRuinADate. |
1,114 | Gebruikers gepos word 'n aantal voorstelle oor woorde wat kan 'n datum ruïneer. Sommige van dié voorstelle was regtig die moeite werd om te onthou. |
1,115 | Byvoorbeeld, Matt Lieberman, wat is 'n gasheer vir AfterBuzz TV, geskryf dat volgens hom vyf woorde wat kan 'n datum ruïneer is “jy soen soos my niggie”. Wat Lieberman wou sê was dit 'n groot fout wees om te praat oor jou vorige verhoudings in die voorkant van jou nuutgevonde liefde. |
1,116 | Nog 'n voorbeeld is die tweet deur Jeff Drake, 'n skrywer. Die vyf verbode woorde, volgens hom, is “my ma kan ons ry”. Hierdie stelling kan 'n groot pretbederwer wees as geuiter wanneer spandeer tyd saam met jou maat, veral as jy 'n man. |
1,117 | Ja, jy sekerlik die reg om jou ma lief te hê, maar die meeste meisies haat om te sien die man in hul lewe te bring verwysing van hul ma of selfs praat te veel oor haar. |
1,118 | Liefde is oor die klein dinge; ten minste besprekings op Twitter stel sodat. Byvoorbeeld, 'n tweet deur Patama Posts dui daarop dat meisies is lief vir die ervaring van omhels van agter. |
1,119 | Die voorste aanlyn dating webwerf geskep uitsluitlik vir troeteldier liefhebbers. Of jy is op soek na 'n lewensmaat, 'n buddy vir jou troeteldier of net iemand om uit te hang met, hier jy sal in staat wees om presies te vind wat jy op soek is vir - troeteldier liefhebbers soos jouself. |
1,120 | “Die enigste ding om te vrees, is vrees” – die woorde op die omslag – is ’n goeie aanduiding van wat op die leser wag. |
1,121 | Die sentrale karakter, die 16-jarige Ramón Fraser, is die seun van ’n sigeuner wat onwillig van plek tot plek verhuis, elke keer om oënskynlik van ’n onbekende bedreiging te vlug. |
1,122 | Sy ma – oorspronklik Turks maar ook Afrikaanssprekend – vlug met hom vandat hy kan onthou. Hoewel sy hulle aan die lewe hou deur ander mense se toekoms te voorspel, weier sy om Ramón se toekoms te lees, tot op ’n verskriklike dag toe die “mantelman” sy opwagting maak. |
1,123 | Ramón ontmoet en leer ken uiteindelik sy pa, Marnus, wat hy altyd as “oorlede” op skoolvorms aangedui het. Dis nie ’n maklike tyd vir die tienerseun nie en hy word geboelie en opgefoeter. |
1,124 | Sielsmokkelaar is ’n komplekse verhaal waarin die uitdagings van grootword en die soeke na identiteit verweef word met donker, magiese elemente. Dit is verfrissende en nieresepmatige leesstof deur ’n ervare skrywershand. |
1,125 | Sy sê sy sukkel om die moord op ’n onskuldige kind, van wie sommige liggaamsdele steeds vermis word, te verstaan. |
1,126 | “Ek wens ek het ’n antwoord gehad. Om dood te maak vir liggaamsdele is ’n ernstige kwessie, wat nie verdien om onder die mat ingevee te word nie. As die regering en mense in die algemeen aanhou ontspan en hul arms vou, gaan dié sindikaat versterk. Daarom moet almal van ons onmiddellik optree.” |
1,127 | Sou die moordenaar ore hê, vra sy hulle om hulself aan die polisie oor te gee, het sy Dinsdagmiddag gepleit toe die NV ná sy twee maande lange reses hervat het. |
1,128 | Ek het eers onlangs kennis gemaak met die buurvrou direk langs my hut. Ons het saam gekerm oor ons twee weke van droogte in die kompleks – daar was nie water nie. Verder sê ons nie boe of ba vir mekaar nie. Ons groet mekaar met ’n glimlag soos volbloedige Sandton-tannies. |
1,129 | Ek sien die twee dames altyd wanneer ek verby hulle stap. Ons is nie op oogkontakterme nie. Soms in japon en ander kere uitgevat. |
1,130 | Wat wel vir my opmerklik was, is die besoekers. Miskien is dit my tekort aan besoek wat hik, maar hulle het ’n oorloop daarvan – soos hormone op ’n skoolkamp. Mans besoek hulle graag. Soms word hulle opgelaai. Ander kere word hulle afgelaai – dis op-af-op-af. |
1,131 | Ek staan nie en koekeloer vir hulle nie. Dit gebeur so gereeld dat ek dit sien elke keer as ek toevallig by my kar is. Die mansvriende is ook van elke geur. Die vriendskappe wat die twee smee, is duidelik dié van ’n nuwe Suid-Afrika. |
1,132 | Nou, my kop het dadelik begin oortyd werk, sonder betaling. Dadelik het ek gewonder hoekom is iemand so gewild. Miskien praat die twee oor sport met die mans. Of miskien bied hulle vir die mans ’n diens aan . . . Soos hemde maak met ’n naaimasjien . . . Ek weet nie. Ek wonder en spekuleer. |
1,133 | Kan dit dalk ’n besigheid wees wat orige mans plesier? Ek het dit nie gesê nie. Ek vra maar net die vraag. Ek vra net al die moontlike vrae. Oordeel sonder geldige gronde is nie iets wat ’n mens in die hemel kry nie. |
1,134 | Die oog kan dit net nie help as om te volg wanneer daar ’n oom in ’n karretjie daar stilhou en half verdag na die woonstel toe beweeg nie. |
1,135 | Ek het toe later gesien dat daar ’n kind ook in daardie woonstel bly. Toe voel ek dadelik sleg dat ek vir ’n sekonde skuldig gevoel het oor my vraag of hulle dalk professionele manvermakers kan wees. |
1,136 | My oorfikse kop het my in ’n ander rigting begin stuur. Mens hoor baie van mans met twee stelle gesinne. Pappa sê hy gaan weg vir besigheid, maar dan is dit eintlik familietyd. Ek sê maar net. |
1,137 | ’n Deel van my sê ek moenie ’n vrou aan die aantal mans takseer nie, maar die buurvrou in my se gedagtes hardloop wedrenne. |
1,138 | Verf Jouself is ’n moderne Afrikaanse Popliedjie, met inspirerende lirieke en ’n tikkie klassieke musiek vir ’n meer gesofistikeerde klank. Hierdie enkelsnit vind beslis aanklank by gehore van alle ouderdomme en die meesleurende wysie nooi luisteraars om lekker saam te sing. |
1,139 | Die musiekvideo is in ‘n donker studio geskiet. “Kleur en lig speel ’n baie belangrike rol in die video. Ons het ook gebruik gemaak van balletdansers om die klassieke instrumente in die liedjie te komplementeer. Dit was nogal vir my ’n uitdaging om saam met hulle te beweeg,” vertel sy. Die video is vervaardig deur Fathom Media. |
1,140 | Dié sangsensasie het nog baie planne vir die toekoms en sou graag saam met Corlea Botha wou werk. Wanneer sy nie sing nie, is sy lief daarvoor om op staptogte te gaan, berg te klim, fiets te ry en om tyd saam met vriende deur te bring. “Ek sien myself oor vyf jaar as ’n gevestigde sangeres, met ’n kind of twee, of drie of vier! Ek is baie opgewonde om my stem, klank, styl en stories tot die Afrikaanse Muskiekbedryf te voeg.” |
1,141 | Het ons volk ons hart wat aan God behoort van Hom gesteel? Seker daarom dat ons Hom nie meer ken nie - afgedwaal het. Die troos is egter dat Hy dit nie so aanvaar nie! In Jeremia 24:7 sê Hy wat Hy ook vandag vir die Boerevolk in Suid-Afrika sê: "En Ek sal hulle 'n hart gee om My te ken, dat Ek die HERE is; en hulle sal vir My 'n volk wees, en Ek sal vir hulle 'n God wees, want hulle sal na My terugkeer met hul hele hart". |
1,142 | Ek kan sommer al hoor hoe rev die enjins en skreeu die bande in die middernagtelike ure hier, asook die klank van die simpel ondersteuners hiervan wat lekker sit en juig langs die pad, dop in die hand. |
1,143 | En aangesien die verkeersafdeling van die munisipaliteit so hopeloos is, is dit seker net ’n kwessie van tyd voor diegene sommer by hierdie laatnag jaagtogte braaivure gaan laat brand en die partytjie is dan behoorlik aan die gang en oop vir almal. |
1,144 | Kellner is ook die enigste lid van Afrika wat deel is van die wetenskapbeleid‑dialoog‑komitee (SPI – Science-Policy Interface) wat wetenskaplike inligting ten opsigte van aspekte oor landdegradasie en verwoestyning aan die Konvensie verskaf en ’n tweerigtingdialoog tussen die wetenskap en beleidmakers in die wêreld bevorder. Die SPI bestaan uit slegs twintig lede en sluit uitgesoekte wetenskaplikes van oor die wêreld in. Hy sê die SPI-komitee moet ook verseker dat die regte inligting, kennis en advies, gebaseer op goeie wetenskaplike resultate, aan beleidmakers wat met landdegradasie, verwoestyning en droogte oor die wêreld te doen het, gekommunikeer word. Die SPI bestaan tot 2017, waarna die rol van die komitee weer hersien sal word. |
1,145 | Hierdie bydrae van Kellner en samesprekings met wêreldleiers oor landdegradasie, verwoestyning, biodiversiteit en ekosisteemdienste, plaas die Noordwes-Universiteit in Suid-Afrika op die voorpunt in Afrika en oor die hele wêreld. |
1,146 | Die voorlopige ondersoek deur die Chinese Burgerlugvaart Administrasie, het getoon dat die mede-vlieënier probeer het om ’n waaier af te sit om te keer dat rook die passasierskajuit bereik, sonder om die kaptein in kennis te stel. Hy het toe per ongeluk die lugreëling afgesit en daarmee drukverlies in die kajuit veroorsaak. |
1,147 | Deel van die noodmaatreël indien die kajuitdruk val is dat die suurstofmaskers vrygestel word en dat die vlieënier die vliegtuig so vinnig moontlik op ’n hoogte moet bring vir die veiligheid van passasiers en bemanning. |
1,148 | Toe die bemanning besef dat die lugversorging afgeskakel is, het hulle dit weer aangeskakel en die vliegtuig weer op kruishoogte gebring. |
1,149 | Die Chinese owerheid het ’n deeglike ondersoek gedoen deur beide die vlugdata-opnemer asook die kajuit-stemopnemer te ondersoek om die presiese oorsaak van die insident te bepaal. |
1,150 | 24.04.08 11:41: Sviatosha » ми@шк@, дааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааа аааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааа аааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааааа аааааааа |
1,151 | Hierdie artikel neem as vertrekpunt die gedagte dat prediking 'n vorm van heroriëntasie van perspektief verteenwoordig. Daar word kennis geneem van Calvyn se wyse van verstaan van geloof as waarneming, asook Capps (1990) se sienings oor heroriëntasie. Dit word opgevolg deur 'n bondige blik op Paulus se herinterpretasie van die konsepte "dwaasheid" en "wysheid", asook 'n ekskursie in die wêreld van die kuns, in besonder die surrealisme, as 'n moontlike homiletiese kollaborateur. Enkele implikasies vir die prediking word uitgespel onder die opskrifte: die prediker, gemeente, Bybelteks en God as rolspelers in die proses van heroriëntasie. |
1,152 | Destyds in die Ou Nabye Ooste in die tyd van die groot “Empires” of “wêreldryke”, het baie konings die gebruik gehad om met hulle onderdane, of hulle “vasale” verdrae te sluit. ‘n Vasaal was ‘n laer koning wat deur die hoër koning oorwin is. Ons noem hierdie soort tekste vasaalverdrae en ons het baie van hulle gekry veral uit die tyd van die Neo-Assiriërs—dit was van die mense wat baie moeilikheid in die Ou-Testamentiese tyd gemaak het. Hulle het byvoorbeeld die Noordryk weggevoer in die jaar 722 v.C. en 20 jaar later amper ook die hele Juda ingeneem. |
1,153 | 1) Die teks is vol landboubeelde. “Reën op sy regte tyd” sê vers 4 en vers 5 vertel hoe die oeste oorgenoeg kos gaan gee. In vers 10 hoor ons weer van die groot oeste. Israel het natuurlik ‘n Mediterreense klimaat soos in die Kaap. Reën moet nou (in hulle winter) val. Dit moet genoeg wees en op die regte tyd. Enigiemand wat iets weet van boerdery sal weet hoe akkuraat hierdie landboubeeld is. Maar vir hulle was dit nog akkuter as vir ons. In ons wêreld speel boere bankrot as die reën nie op die regte tyd kom nie en dit is erg genoeg, maar in hulle wêreld het jy eenvoudig doodgegaan van die honger as die reën nie op sy regte tyd kom nie. Dit is die eerste basiese behoefte wat deur hierdie teks aangespreek word, reën op die regte tyd, sodat mense kos in hulle maag kan hê. |
1,154 | “Ek sal die belofte aan hulle voorouers wat Ek voor die oë van die nasies uit Egipte laat trek het, weer van krag maak, die belofte dat Ek hulle God sal wees. Ek is die Here.” (Die Hebreeus praat eintlik letterlik van onthou asof God vir ‘n tydjie vergeet het.) |
1,155 | Om by die lisensie kantoor 'n draai te gaan maak om 'n afspraak te maak is aaklig. Hulle ignoreer jo............... |
1,156 | Blus die vuur deur die leegmaak van 'n emmer van 'n helikopter, die uitsig vanaf Camp Street teen sononder in 'n Laer Garden Distrik. New Orleans, Louisiana, 12 Mei, 2006 |
1,157 | Die 2018-weergawe van die Tydren van Marokko, die voorlaaste ronde van die FIA se wêreldbeker vir veldtydrenne, het ná die vyfde en laaste sneltrajek op 10 Oktober oor 198 km afgesluit met die Suid-Afrikaanse Toyota Gazoo Racing as algehele wenners. Die Toyota Gazoo... |
1,158 | Marthinus Nel Die grootte van 'n ou se motorfiets is regstreeks eweredig aan die grootte van sy bek: |
1,159 | Mornay Botha Paul, ek is 'n soldaat vir 25 jaar. As jy dan geen respek vir ons het nie, wat soek jy hier op 'n Militêre blad. Waar het jy dan diens gedoen |
1,160 | Mornay Botha So, jy het dan ook nie respek vir ons wat op die grens was en gebloei het vir politieke skurke nie |
1,161 | Mornay Botha Marthinus, jy wil tog nou net elke liewe woordjie van my kom verdraai want jy het mos 'n issue met my. Jy weet goed ek was nooit gewond in Angola nie en jy weet net so goed ek praat van "ons" die makkers van ONS wat in Angola gebloei en gesterf het. |
1,162 | Marthinus Nel Nee, Mornay Botha, in teenstelling met jou wat Sieg Minnie met 'n mes in die rug op 'n blad betrek waarvan hy nie lid is nie en hom self gevolglik nie kan verdedig nie, konfronteer ek jou telkens tromp-op... |
1,163 | Mornay Botha Marthinus Nel, op hierdie link probeer ons hulde bring vir gesneuwelde soldate. Hoekom begin jy nie jou eie link en plaas die crap daar sodat die wat wil daaar saam met jou daaroor kan praat nie |
1,164 | Mornay Botha Heeltemal reg, Chris. Dit gaan net oor respek vir gesneuwelde soldate, maar daar is mos altyd een of twee wat 'n posting soos die sal vat om hulle persoonlike politiese gebraak en bullshit op ander wil afdwing. Ek het makkers wat hier in die US in daai grafte lê, en ek kan net dankie sê vir daai mense wat jaar na jaar 'n kransie op hulle grafte gaan lê vir Kersfees, Salute!!! |
1,165 | In my voorbereiding vir die Bybelskool oor Eksodus word ek baie spesifiek bewus van God se kragtige teenwoordigheid wat soms heel spesifiek in die ellende wat ons ervaar, aan die werk kom. |
1,166 | Die boodskap daarvan vir vandag is dat as die moeilikhede van die lewe dreig om jou te oorweldig, as jy voel dat jou eie werk vir die Here Jesus Christus tevergeefs is, as jy bid en bid en nie antwoorde op jou gebede sien nie, het jy weer nodig om dié God raak te sien, dié God wat aan die beweeg kom wanneer daar moeilikhede is, wat nie net ons ellende raaksien nie, maar dit verstaan, en wat daarom kan en sal optree. |
1,167 | Ds. Chris, weereens baie dankie vir die pragtige en volledige bybelstudie so vrylik beskikbaar vir elkeen. Eerstens baie dankie vir die verwysing waar om bybeldorpe in vandag se tyd te vind. Ook ek is besig met Paulus. Ek geniet dit baie,en leer elke dag iets,ipv net lees soos in die verlede. |
1,168 | En hulle het na Johannes gekom en vir hom gesê: Rabbi, Hy wat saam met u oorkant die Jordaan was, van wie u getuig het, kyk, Hy doop, en almal gaan na Hom toe. (Johannes 3:26 AFR53) |
1,169 | Eers is daar die besnydenis. Die Here gee die opdrag dat dit bedien moet word op die agste dag. Dit word dus bedien aan kindertjies (seuntjies). |
1,170 | Daarin is dit al klaar duidelik dat die doop die Nagmaal voorafgaan, want in die nuwe verbond gaan die besnydenis oor in die doop en die Pasga gaan oor in die Nagmaal. |
1,171 | Kom ons besin vir ’n oomblik oor die erns waarmee die Here dit afgedwing het nadat Hy dit ingestel het: |
1,172 | Hoeveel van ons sou vandag hier gewees het as ons hierdie wet nog so streng toegepas het, soos wat die Here dit in die ou verbond geëis het? |
1,173 | Hoe baie lidmate sou nie gesterf het as ons byvoorbeeld in ons tyd nog die doodstraf oor ons lidmate moes voltrek wanneer hulle sonder rede nie hulle kinders doop nie, of van die Nagmaal af wegbly! |
1,174 | ’n Profeet is byvoorbeeld gesalf op bevel van die Here. Dan is daar salf of olie wat lekker ruik oor sy kop en sy hare uitgegooi sodat dit afgeloop het tot op sy skouers. |
1,175 | Verder was die salwing die teken dat hierdie persoon wat nou gesalf is, van God af die wysheid ontvang om sy amp te kan uitoefen, en die vrees van die Here te kan leer aan die na wie toe hy gestuur is. |
1,176 | Dit is die vrug van die uitverkiesing. Met ander woorde jy word deur God gedoop omdat Hy daarmee sigbaar aan jou toon dat jy ’n uitverkorene is wat deel in die verlossing van die Here Jesus Christus. |
1,177 | Later roep die Here Jesus vir Hom ’n groep dissipels en Hy leer hulle wat ’n mens moet glo om verlos te word. Hy leer hulle ook om die dinge te doen wat in die Nuwe-Testamentiese kerk gedoen behoort te word: Hulle doop mense. |
1,178 | Volgens Matteus was dit die laaste woorde wat Jesus aan hulle gesê het voordat Hy in die hemel opgeneem is. |
1,179 | Die koninkryk van God is heilig, en daarom ontvang elkeen wat daar ingaan die teken van heiligheid, en die seël van sy genade. |
1,180 | Ons word geroep in ’n nuwe verbond, met die Gees van God as ons Leidsman in die uitvoering van hierdie verbond. |
1,181 | Dit is nie genoeg as u kinders in die katkisasie onderrig word nie. Dit is maar ’n baie klein deel van u kind se geloofsopvoeding. |
1,182 | Die antwoord is in soveel gevalle: NEE! Want ons hou nie altyd die belofte teenoor God om sy kinders in die raad van sy verlossing te onderrig nie! Geliefde ouers, God gaan ons hieroor eendag in die gerig bring. |
1,183 | Die Heilige Gees wek julle op om te leer, en om te groei in julle geloof, want soos julle grootword, moet julle die verpligtinge van die kerk oorneem, en die koninkryk van God sal oor ’n paar jaar deur julle voortgebou moet word. |
1,184 | Vraag 69: Hoe word jy in die heilige doop daarop gewys en daarvan verseker dat die enige offer van Christus aan die kruis jou ten goede kom? |
1,185 | . . . waarvan die teëbeeld, die doop, ons nou ook red, nie as ’n aflegging van die vuilheid van die vlees nie, maar as ’n bede tot God om ’n goeie gewete--deur die opstanding van Jesus Christus (1 Petrus 3:21) |
1,186 | Een ding het ek van die HERE begeer, dit sal ek soek: dat ek al die dae van my lewe mag woon in die huis van die HERE, om die lieflikheid van die HERE te aanskou en te ondersoek in sy tempel. |
1,187 | Hierdie Psalm is deur Dawid gedig toe Hy die eerste keer die troon as koning bestyg het. Let op na die kontraste: |
1,188 | Net so is ons by die dood van ‘n geliefde bly dat hy deur die Here in die ewige heerlikheid opgeneem is, maar terselfdertyd hartseer omdat ons hom mis! |
1,189 | By die Here is daar dus vir hom beskerming wanneer die grootste vyand van alle vyande op ons afstorm: die dood. Dan beskerm die HERE nog steeds ons lewe. |
1,190 | Ons weet uit die Here se openbaring in die Nuwe Testament dat die HERE dit doen in Jesus Christus, omdat Hy vir ons die dood beheers (Hy het sy lewe afgelê) en oorwin het. |
1,191 | Die ewige vesting waar Hy vir ons tyd saam met Hom voorsien, is sy ewige koninkryk waar ons op ‘n nuwe aarde woon. |
1,192 | O, as ek nie geglo het dat ek die goedheid van die HERE sal sien in die land van die lewendes nie… (vers 13). |
1,193 | Een ding het ek van die HERE begeer, dit sal ek soek: dat ek al die dae van my lewe mag woon in die huis van die HERE, om die lieflikheid van die HERE te aanskou en te ondersoek in sy tempel (vers 4). |
1,194 | Een ding het ek van die HERE begeer, dit sal ek soek: dat ek al die dae van my lewe mag woon in die huis van die HERE, om die lieflikheid van die HERE te aanskou en te ondersoek in sy tempel. (vers 4) |
1,195 | Dit is ‘n weerspieëling van wat in die hemel gebeur wanneer die engele die Here loof en pryd en sy grootheid verheerlik. |
1,196 | Ons is aangewys op onverdiende genade wat ons van God af ontvang! Daarom soek die digter die aangesig van God! |
1,197 | Maar terselfdertyd lê daar in hierdie woorde die hoop en die werklikheid dat ons in die ewigheid ook die nabyheid en die vriendelikheid van die Here op ons sal sien neerkyk. |
1,198 | So gesien word die troonsbestyging van die aardse koning ook die toetrede tot die ewige koninkryk van God. |
1,199 | Dit het die pad geloop dat Hy die vorige nag gebid het dat die beker tog by Hom moet verbygaan as God dit wil - wat God nie wou nie. |